Donation Information
Help support Adventures4CHrist, your donations can be made out to...
Acc Name: Adventures4Christ
Acc Type: Cheque Account
Branch: Menlyn Pretoria
Bank: First National Bank
Account no.: 6224 7208 061
Branch Code: 252 445
Reference: A4C Donation
Category Menu
Upcoming Events
07.08.2010 - 15.08.2010
Mozambique deep bush outreach
20.08.2010 - 23.08.2010
Lesotho Ski Trip
03.09.2010 - 05.09.2010
Daniel Conference
23.09.2010
Living ball & Transforming kids Sonop Primary
24.09.2010 - 03.10.2010
Sonop kids Glenmore sea holiday
24.09.2010 - 03.10.2010
Schools holiday
24.09.2010 - 03.10.2010
Botswana outreach
22.10.2010 - 25.10.2010
Ongoye forest - 4x4 & Bird watching speciality
Ministry Links
We have listed a few ministry links below for you:
www.baasraak.co.za
Ons by Gatekeeper Ministries het een doel voor oë, dit is om mense te help om die deur van hulle harte oop te maak, sodat die Ere Koning kan in kom. Ons praat natuurlik van verlore siele wat nog nie, vir die Here Jesus ken as hulle Here en Verlosser nie. Ons as span staan altyd verstom om te sien watter moeite die Goeie Herder sal doen om een van Sy verlore skape te red. (Sien Luk 19:10) Daar is niemand té sleg vir Hom nie. (Sien Mat 9:12) Hy het tog immers nie gekom om te oordeel nie, maar om te kom red wie verlore was. (Sien Joh 12:47)
www.mannevandiewoord.com
Manne van die Woord is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep van manne landwyd wat in 'n passievolle verhouding met die Here Jesus Christus staan, en wat hul regmatige posisies as konings, priesters en profete in hul huise, werksplekke, gemeentes en gemeenskappe inneem en dat ons aanspreeklikheid aanvaar vir ons dade en besluite. (1 Kor 6)
www.timeoutmin.co.za
Time Out Ministries is 'n interkerklike, Christelike Organisasie met die uitsluitlike doel om mense (siele) te lei en te begelei na ons Saligmaker, Jesus Christus. Ons mandaat is "Siele vir Jesus"!!! Ons glo in bekragtiging asook dat intimiteit die sleutel tot verhouding is


